Testimonials

Kind words from happy customers

 Dr Roof,

Julle werkers was uitstekend. Vriendelik en professioneel. Hulle het hard gewerk sonder ‘breaks’.

Vriendelike groete,
Jaco van Tonder

Dr Roof team,

Many thanks for the excellent work complete at my house. Glad to see it was supervised as promised. Well done!

Kind regards,
Anthea

Hi Dr Roof,

dankie vir die inloer vandag, vinnigste diens ooit… 😉

Baie dankie!
Marco

Dear Dr Roof,

Thank you for the excellent work that was completed. Your staff is friendly and very professional.

They left everything clean and neat. We will definitely make use of your company again in the future.

Peter

Middag,

Julle het ‘n goeie span mense en ek sien hulle werk almal om die besigheid ‘n sukses te maak. Hulle werk soos mense wat aandele het en dis n pluimpie om so n span mense te hê. Ek het lank laas met so ‘n klomp mense gewerk wat die werk wil doen en nie net wil ‘pay’ nie.

Groete,
Paul Kotze

Dr Roof

PAINTING, WATERPROOFING, HIGH PRESSURE CLEANING, ROOF REPAIRS, ROOF REPLACEMENTS & MORE

Contact Details:

Office: 021 949 9654
Quotations: 082 416 7946 / 079 266 7799
Email: office@drroof.co.za

Address:

Unit 3, Watershed Business Park
Viro Crescent
Stikland Industrial
7530

Social Media: